YSTERVARKIES

1 kg maalvleis
1 k sagte broodkrummels
1 t sout
1 t paprika
1 klein soetrissie, gekap
1 geklitste eier
1 k rou rys
1 x 410g tamatieroomsop gemeng met 1 k water

Meng alles behalwe sop.  Vorm koekies.  Verhit sopmengsel in groot kastrol met swaar boom, voeg vleiskoekies by en prut 45 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 407 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *