8 stukke hoender
1 k mayonnaise
225g gesnipperde sampioene
halwe k blatjang
1 groenrissie, gekap
1 ui, gekap
Plaas vleis in skottel. Voeg sampioene en groenrissie by. Meng res van bestanddele en gooi oor hoender. Kook op High vir 5 minute, en dan ‘n verdere 15 minute op Medium. Indien verkies,kook nog 5 min op Medium. (6 ‑ 8 mense)
(Visited 539 times, 1 visits today)
Advertisements