GEURIGE FRIKKADELLETJIES

500 g maalvleis
125 ml broodkrummels
250 ml gerasperde Cheddarkaas
1 eier, geklits
10 ml sout
rooipeper na smaak

Meng al die bestanddele.  Vorm klein frikkadelletjies en plaas dit in ‘n oondpan.  Bak dit 10 minute land by 160ºC en rooster dit dan onder die oondrooster totdat dit bruin is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 283 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *