Hoofstuk 3 (Vleis) Gebakte Frikadelle

Gebakte Frikadelle

Neem 2 lb (Ongeveer 1 kilogram) vlies, 1/4 lb (113g) brood, 1/2 (226 g) ham of spek, 2 eiers, sout, peper, ‘n halwe neut gerasper, 1/2 teelepel fyn naeltjies en 1/4 tiemie. Maal die vleis, brood en ham en maak goed deurmekaar met die ander bestanddele. Vorm nou klein frikadelletjies en rol dit in eier. Bak dit in ‘n pot wat met vet gesmeer is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 525 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *