Hoofstuk 3 (Vleis) Karmenaadjie No 2

Karmenaadjie No 2

Karmenaajies kan ook sonder eier en krummels gebak word.

Karmenaadjie beteken een van drie dinge 1) Karmenaadjie. Dis ’n skotteltjie gasvryheid wat aangedra word na die nuwe bure. Of ’n vleisgeskenk, afgekerf van jou gesin se maaltyd en aangebied met ’n oop gemoed. 2) ’n Lekker stukkie vleis, oorspronklik uit Frans carbonnade “vleis wat oor die kole gebraai is”. 3)  ‘n Karmenaadjie is inderdaad ‘n geskenkpakkie vars vleis wat gewoonlik gegee word na die skaap of bees geslag is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,495 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *