Hoofstuk 3 (Vleis) Kotelette 1

Kotelette No 1

Drie pond (1 1/2 kilo’s) skaapvleis mooi gesny vir kotelette (tjops), 1 koppie melk, 1 teelepel fyn gemmer, 1 klein uitjie fyn gekap, ‘n bietjie pietersilie, sout en peper, Sit die kotelette in ‘n bak, meng die ander bestanddele en gooi dit daaroor. Laat dit ‘n paar uur lank staan. Druk elek kotelet in ‘n bietjie geklitste eier, strooi brood krummels daaroor en bak dit mooi bruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 118 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *