Hoofstuk 3 (Vleis) Kotelette 2

Kotelette 2

Sny die vleis in mooi stukkies en sit in ‘n kastrol. Voeg broodkrummels, eiers, sout en peper, ‘n bietjie neut en ‘n glasie wyn of water by. maak dit dig toe en laat stadig kook tot die vleis sag is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 147 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *