KAKAOKOEKIES

 

5 k meel
5 k hawermout
5 k klapper
4 k suiker
500 g margarien
4 eiers
2 e koeksoda
4 e kookwater
4 e stroop
4 e kakao
Meng meelblom, hawermout, klapper en suiker saam.  Vryf botter in.  Voeg geklitste eiers by.  Los die koeksoda in die kookwater op en voeg die stroop en kakao by.  Voeg dit by die deeg.  Druk die deeg deur ‘n koekiemaker en plaas om gesmeerde bakplaat.  Bak by 180ºC vir 15 min.  Indien verkies, sit opmekaar met gesmelte sjokolade.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 148 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *