MAALVLEIS-EN-SKULPIES (MAMMA)

Kook een pak skulpies sag.  Braai ui en groenrissie tot sag.  Voeg maalvleis by en roerkook tot net gaar.  Voeg 1 blikkie creamstyle sweetcorn by en 1 blikkie tamatieroomsop.  Kook deur.  Maak laag skulpies en plaas maalvleis bo-op.  Strooi baie kaas oor.  Klop 3 eiers en 3 koppies melk en gooi bo-oor.  Bak tot lekker bruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 215 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *