“MELTING MOMENTS” Mielieblom koekies

 

125 g margarien
2 e versiersuiker
125 ml mielieblom     (Maizena)
125 ml meelblom
Room die margarien en versiersuiker saam.  Sif die mielieblom en meelblom saam en meng dit goed in die roommengsel in.  Skep die mengsel in ‘n spuitbuis, spuit sterretjies op ‘n gesmeerde bakplaat.  Bak by 180ºC vir 10 – 15 min.
Sjokoladevulsel
125 g donker sjokolade
1 e wit groentevet
Smelt sjokolade en groentevet saam, smeer die koekies en plak op mekaar.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,017 times, 3 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *