GEMMERPOEDING


25 ml gesmelte botter                              
25 ml appelkooskonfyt
7 ml koeksoda, opgelos in 80 ml melk      
1 eier,geklits
250 ml meel                                                   
1 k dadels, fyngekap
5 ml gemmer                                                
1 k pitlose rosyne
Meng botter en konfyt goed, plaas in mikrogolf tot gesmelt, ongeveer 1 minuut.  Voeg bestanddele een vir een by in hierdie volgorde en meng goed na elke byvoeging:  koeksoda wat in melk opgelos is, eier, meel, gemmer, dadels, rosyne.  Skep in gesmeerde bak en gooi kokende stroop oor.  Bak vir 6 minute op High.
Stroop:
125 ml suiker, 1 k water, 1 t gemmer
Meng alles en kook vir 2 min.  Roer en kook vir nog 3 min.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,116 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *