No 1 ROLKOEK POEDING/TERT.

Baie dankie vir die maklikke resep Alida Schultz
BENODIGHEDE
1 Rolkoek
1 Blik karamel kondensmelk
1 “boksie”Orley whip
1 Groot Peppermint crisp
METODE
Rol die rolkoek af sodat dit oop is op ‘n stuk foelie of kleefplastiek. Klits die Orley whip styf. Rasper die peppermint crisp fyn. Smeer nou ‘n laag kondensmelk oor, dan room en dan gerasperde peppermint crisp oor Laat bietjie van alles oor om bo-op te sit. Rol koek weer versigtig op. Smeer nou weer die res van die kondensmelk, dan room en laaste strooi weer die res van die peppermint crisp oor. 
VINNIG MAKLIK EN HEERLIK RYK!!
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 650 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *