Hier is die eerste profiele van ons gereelde bydraers….
Sarie
Eerste aan die beurt is Sariedr Goeie More Frik, ek is n afgetrede boekhoudster lief vir kosmaak, blomme rangskik en skilder. Ek woon in Centurion het 2 dogters,2 kleinkinders en n pragtige agter kleindogtertjie. Dankie vir alles wat jy insit met die resepte ek geniet dit baie Sarie
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements