FRANKFURTER EN AARTAPPELSLAAI

4-5 mediumgroot aartappels                                       
8 Frankfurterworsies
1 mediumgroot ui                                                        
100ml mayonnaise
50ml natuurlike jogurt                                                  
5ml mosterd, aangemaak sout en peper gekapte pietersielie
Kook die aartappels tot sag. Dreineer, skil en sny in blokkies. Rooster die worsies en sny elkeen in 6 stukke. Kap die ui fyn. Meng die mayonnaise, jogurt, mosterd, ui, sout en peper. Meng die warm aartappels en worsies met die slaaisous. Garneer die gereg met die gekapte pietersielie en sit voor. Lewer 4 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *