KARRINGMELK POEDING:

Baie dankie vir jou resep Okkie C. Jansen van Vuuren
1 koppie suiker                                         
4 eetlepels botter
3 eiers goed geklop                                     
1 koppie bruismeel
3 koppies karringmelk (500ml karton)            
1 koppie melk
1 teelepel bakpoeier                                    
kaneel

Room botter en suiker goed tot lig en donsig. Klop eiers deeglik en voeg by.  Sif meel, sout en bakpoeier saam en roer in mengsel.  Roer karringmelk en melk geleidelik by.  Gooi slap mengsel in gesmeerde bakskottel of bak.  Bak 1 uur in ‘n mattige oond, vooraf verhit tot 180°C.  Strooi kaneel oor poeding as dit afgekoel is.  Bedien met ingelegde vrugte.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 5,521 times, 11 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *