KNOFFEL AARTAPPELS ! Maklik

 ~ MaklikSny skoongewaste, ongeskilde aartappels in medium dikte skywe.
Pak in lae in ‘n oondbak en strooi knoffelsout oor elke tweede laag.
Gooi nou ‘n 250ml houertjie room oor die spul en bak by 180 grade C totdat die aartappels mooi bruin is en die room onder in die bak dik en borrelrig is.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,501 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *