Lamsvleis en Tamatiebredie weg van die tradisie

Nog ‘n wenresep van Jan van Niekerk af. 1 kg Lamsnek in skywe gesny 15 ml Koekmeel 45 ml Olyfolie 3 Uie grof gakap 5 ml Varsgemaalde knoffel 1 Rooi brandrissie, fyn gekap 3 Soetrissies, verskillemde kleure 400 g Blik geskilde, gekate tamaties 1 Koppie aftreksel 1 E Paprika 5 ml Sout 5 ml Varsgemaalde swartpeper Metode: Verhit die olie in ‘n swaarboomkastrol en verbruin die vleis. Voeg die uie, knoffel, en rissie by en braai vir 10 minute. Plaas die deksel op, verlaag die hitte en laat stadig prut vir 30 minute. Voeg die res van die bestanddele b , bedek weer die pot en prut oor lae hitte vir 1 uur. Haal die deksel af, verhook die hiotte en kook vir 30 minute tot ‘n lekker dik sous gevorm het,

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 210 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *