LEKKER TUISGEMAAKTE CHILLIE SOUS

1 Pak groen Chillies
1 Ui
1 Eetlepel Fyngekapte Knoffel in Olie Halwe blikkie tamatie en uie smoor Halwe Green Pepper
1 Koppie asyn
3 Eetlepels, Steers se PeriPeri sous
2 Eetlepels Swart Peper
2 Eetlepels Worcester Sous
1 Eetlepel Sout
Kap die Chillies, Uie en Green Pepper baie fyn en gooi by mekaar en meng met asyn. Gooi nou die res van die bestandele by. Meng goed en sit inn kastrol op ‘n warm plaat.
BAIE BELANGRIK.  Maak net die mengsel warm totdat daar stoom uitkom, en moenie dat die mengsel kook nie.  Skep nou die mengsel uit en skep in ‘n bakkie met ‘n deksel wat seel. Sit die bakkie in die vrieskas totdat die mengsel afgekoel het.
Laat die mengsel dan in die yskas staan vir ‘n dag om goed te trek en bedien saam braaivleis.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,923 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *