Olyfbrood

Baie dankie Jan
Lewer 1 groot brood 0f 48 snye
50 ml Heuning
2 l Louwarm water
2 Pakkies kitsgis
2 ½  kg Broodmeel
20 ml Sout
75 g Botter
24 Swart olywe, ontpit en gehalveer
20 ml Vars gekapte roosmaryn
5 ml Growwe sout
Metode:
Voorverhit die oond tot 180°C. Los die heuning in die lou water op. Meng die meel, gis sout, olywe en roosmaryn saam. Voeg die heuningwater by en knie vir 20 minute tot lekker elasties. Gebruik die botter om die brood meet e knie. Moenie olie insit nie. Smeer ‘n no. platboompot of 2 en halwe broodpanne met botter of kossproei. Plaas die deeg in die pot of panne, strooi die growwe sout oor die brood en bak vir 1 uur.  Lewer 48 snye brood.
NB: As jy nie die brooddeeg self wil knie nie, koop 2 ½ lkg deeg en voeg die olywe en roosmaryn by.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 242 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *