PYNAPPEL TEMPURA MET GRINADELA STROOP

BENODIG
1X PYNAPPEL
100G MEZINA
100G KOEKMEEL
1X340ML (1BLIK) SODA WATER
500 ML (2 KOPPIES ) OLIE VIR DIEP BRAAI
STROOP
PULP VAN 2 GRINADELAS
14 KOPPIE SUIKER STROOP SAP VAN 12 SUURLEMOENE
STAPPE OM TE VOLTOOI
1.  SNY PYNAPPEL IN LENGTE KLIGGIES (WEDGES)
2.  MENG MEZINA ,KOEKMEEL EN SODAWATER SAAM OM N BUTTER TE MAAK
3.  GOOI OLIE IN KLEIN KASTROL EN VERHIT VIR DIEP BRAAI
4.  DRIP PYNAPPEL IN “BOTTER EN DIEP BRAAI IN OLIE TOT LIGBRUIN (2-3 MIN) OPSIONEEL:  ROL PYNAPPEL IN AROMAT EN DRUK DAN IN DIPPING
STAPPE VIR SRTOOP
GOOI GELYKE HOEVEELHEDE SUIKER (12 KOP)EN WATER (12KOP) IN PAN EN BRING TOT KOOKPUNT  NIE ROER NIE . TOT JY STROOP HET (+-3 MIN)
VOEG GRINADELA PULP BY EN SAP VAN 12 SUURLEMOEN.
ROER ALLES DEUR EN SIT VOOR AS DIPPING VIR TEMPURM PYNAPPEL VOORGEREG ,SNACK OF SAAM MET BRAAIVLEIS
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 107 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *