SNOEK OOR DIE KOLE

1 Snoek vooraf gesout
Appelkoos Braaisous:
60 ml mayonnaise
60 ml knoffelbotter
60 ml gladde appelkooskonfyt
of
MayoBraaisous:
250 ml mayonnaise
90 ml botter

Plaas die vis oop met die velkant na onder op die rooster
Sprinkel peper oor
Verhit die bestandele vir enige van die braaisouse oor lae hitte en meng goedGebruik ‘n klein kwassie en verf die vleiskant van die vis met die sous
Braai oor gloeiende kole nie te warm nie – totdie vis maklik van die graat loskom
Sit voor met vars brood en slaai of tamatieenuiebraaibroodjies
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *