Tjokka en Aartappels

Nog ‘n grootmaat resep van Jan van Niekerk
Lewer 50 porsies
15 kg Tjokka, in ringe gesny
15 Suurlemoene, wiggies gesny
Sout
Peper
Sonneblomolie vir diepbraai
250 ml Fyngekapte pietersielie
150 Klein, vars aartappeltjies, skoon gewas
30 ml Sout
Metode:
Verhit die olie in ‘n driebeenpot en braai die tjokka vinnig daarin. Sprinkel die gekapte pietersielie oor.
Gebruik ‘n no.10 pot en vul met genpoeg water om die aartappeltjies te bedek. Voeg die 30 ml sout by en bring tot kookpunt. Gooi die aartappeltjies, skil en al, in die pot en kook  vir 20 minute. Bedien 3 aartappeltjies per persoon saam met die tjokka. Lewer 50 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 228 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *