Aartappelslaai (Gebak)

Baie dankie vir die resep Jan van Nekerk
30 ml Maizena
30 ml Botter/Margerien
3120 ml Melk
Sout en swart peper na smaak
125 ml Cross & Blackwell Mayo
6 Medium aartappels geskil en sag gekook.
Metode:
Voorverhit die oond tot 180°C. Bespuit ‘n oondvaste bak van 20cm met kleefwerende kossproei. Smelt die botter in ‘n pan, voeg die maizena by en roer tot glad.  Voeg die melk geleidelik by en roer aanhoudend tot die sous kook en verdik.  Geur na smaak met sout en peper.  Verwyder van die hitte en roer Mayo by. Sny die aartappels in skywe en plaas in gesmeerde oonpan. Giet die sous oor en bak vir 30 minute. Lewer 6 tot 8 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *