Aartappelslaai met Blaauwkrantz

 

Baie dankie vir die resep Jan
6 Medium aartappels gekook en in skywe gesny
3 Hard gekookte  eiers en in skywe gesny
4 Grasuie
5 ml Sout
10 ml Suurlemoen peper
170 ml Blaauwkrantzkaas fyn gekrummel
50 ml Cross & Blackwell Mayo
175 ml Natuurlike jogurt
15 ml Vars gekapte pietersielie
1 Grasui grof gekap vir garnering
Metode:
Rangskik die aartappels, eiers en grasuie in lae in ‘n slaaibak
Geur elke laag met ‘n bietjie sout en suurlemoenpeper
Meng die kaas, jogurt mayo en pietersielie saam en giet oor die aartappels. Garneer met gekookte eier en grasuie. Lewer 6 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 127 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *