Aartappelslaai met kaas

 

Baie dankie dat jy jou resepte so met ons deel Jan
4 Groot aartappels
120 g Zoetvlei kaas in blokkies gesny
2 Repe swoerdlose spekvleis in blokkies gesny en gebraai
125 ml Franse slaaisous
50 ml Gekapte Grasui
Metode:
Kook aartappels tot net sag in soutwater. Trek skille af en sny in blokkies. Plaas in slaaibak. Voeg kaasblokkies by en meng. Sprinkel die spekblokkies oor. Giet slaaisous oor en sprinkle grasui oor. Lewer 6 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 306 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *