BOTTER

Botter kan ook die geur van vleis, pluimvee en veral vis uitbring met n subtiele smakie van suurlemoen of kruie, Mostert of uie.
Geurige Botter
Gemmer botter
125g (1/2 koppie) botter
10ml (2 teelepels) gekapte gemmerwortel
Sout en varsgemaalde peper
Heerlik saam met vark en lamsvleis
Tabascobotter
125g (1/2 koppie) botter
5ml (1 teelepel) tabascosous
Sout en varsgemaalde peper
Heerlik saam met varkvleis
Knoffelbotter
125g (1/2 koppie) botter
3 knoffelhuisies, gekap
Knippie sout
Heerlik saam met Bees, Lams en Varkvleis, Hoender, Vis en groente


Pietersieliebotter
125g (1/2 koppie) botter
10ml (2 teelepels) gekapte pietersielie
10ml (2 teelepels) suurlemoensap
Heerlik saam met Lamsvleis, Hoender, Vis en groente
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 656 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *