GOUESTROOP

Baie dankie vir die resep Okkie. 

BESTANDELE
6 koppies suiker                                                              
15ml kremetart
750ml kraan water

METODE
Meng suiker, kremetart en die helfte van water in kastrol. Roer oor lae hitte totdat suiker oplos . Kook oor matige hitte tot stroop ligbruin van kleur is,(sowat 15-20 minute) Voeg die res van die water stadig by. Verwyder van hitte en gooi in, gesteriliseerde flesse. Verseël dadelik.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *