Hoender Tertjies

Geur Hoender Met
Naeltjies Sout Peper
Hoender Speserye
Tiemie
Stock Poeier
Kook Hoeder Gaar En Ontbeen.
Maak Die Water/Sous Van Die Hoender Dik Met 1 Pakkie Soppoeier En
Maizena.
Meng Met Fyn Hoender.
Vul Blaardeeg Sirkels Met Hoender En Vou Toe.
Bak 200c Tot Gaar.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 693 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *