Kits visgereg

500 gr Pak bevrore vis
80 ml Gekaapte soetrissie (green pepper)
2 Teelepels gekapte pietersielie
½ Teelepel gemengde kruie
1 Teelepel visspeserye
½ Gekapte ui
4 Teelepels wit uie soppoeier, gemeng met 100 ml kouewater,
2 teelepels blatjang en 1 teelepel sout, peper na smaak
1 Pakkie Garden Herb sous (Stir and serve sauce), meng soos anwysings
½ Koppie gerasperde cheddar kaas (kan weggelaat of vermeerder word)

Metode:
Indien kaas weggelaat word – smeer die bak
Strooi helfte van kaas in vuurvaste skottel (op die oppervlakte) Pak vis in bak
Strooi al die ander bestanddele bo-oor die vis, kaas laaste
C, met deksel of  Bak in ‘n oond, 180 bedek met foelie, vir ¾ tot een uur Toets of vis sag is – die dikte van die vis bepaal baktyd
Bedien met fyn aartappels of rys, en ‘n slaai van jou keuse
Kan ook in mikrogolfoond gaar gemaak word – sonder foelie!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 202 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *