KRUIE LAMSSKENKELS MET NOEDELS

4 Lamsskenkels
1 Knoffelhuisie, gekneus
12,5 Kookolie
25 ml Meelblom
5 ml Sout
350 ml Vleisaftreksel
2 ml Swartpeper
50 ml Suurlemoensap
1 ml Tiemie
8 Piekeluitjies
15 ml Gekapte pietersielie
500 ml Gaar noedels

Metode:
Braai skenkels in verhitte kookolie tot bruin
Voeg geurmiddels, meelblom, uitjies en verhitte vloeistof by Plaas deksel op en pruttel vir twee en ‘n halfuur
Verwyder bene en sny fyn
Voeg gaar noedels by vleis en meng

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 80 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *