Pankos

500 g Gemaalde vleis
1 Teelepel sout
Peper
Meng en vorm 12 frikkadelletjies
1 Eetlepel botter & 1 Eetlepel olie – vir braai ΒΌ Koppie gekapte groenrissie
2 Eetlepels gekapte seldery
1 Klein ui gekap
1 Koppie rys
1 Blokkie hoenderekstrak opgelos in 3 koppies kookwater

Metode:
Verbruin frikkadelletjies in botter & olie mengsel oor lae hitte Voeg dan rissie, seldery & ui by en braai 5 minute langer
Voeg rys en ekstrak by
Bring tot kookpunt: Bedek en prut oor lae hitte Roer af en toe
Na 20 minute, toets of rys sag is en of vloeistof geabsorbeer is

Variasie:
By stap 3 (rys en ekstrak) voeg skywe kool bo-op rys Genoeg vir 4 persone

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 99 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *