SJOKOLADEROOM-LIKEUR

1 Blik Kondensmelk
250 ml Vars Room
250 ml Brandewyn
12,5 ml Vanieljegeursel
1 ml Amandelgeursel
20 ml Kakaopoeier, gemeng met n klein bietjie kookwater
Plaas al die bestanddele in ‘n mengbak en klits goed. Giet uit in skoon fles of bottel.
Draai die deksel toe en plaas in die yskas tot benodig. Skud goed voor gebruik.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *