Spaghetti dis

1½ Desertlepels botter
1 Medium ui en 1 knoffelhuisie fyn gekap 500 gr Gemaalde vleis
1¼ Teelepel sout
1 Blikkie tamaties
1 Koppie tamatiepasta
1 Pakkie spaghetti (500 gr)
¾ Koppie gerasperde kaas

Metode:
Smelt botter in kastrol, voeg ui en knoffel by, braai tot bruin Voeg gemaalde vleis by en roer gedurig tot bruin gebraai
Sout en tamatie word bygevoeg Kook vir 15-20 minute.
Voeg die tamatiepasta baie stadig by
Kook spaghetti vir 20 minute
Dreineer spaghetti, spoel met warm water, dreineer weer Skep spaghetti in warm plat bak Voeg gemaalde vleis by Gooi sous oor die spaghetti Sprinkel kaas oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 210 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *