VIS RESEP

1.  Vlek die vis oop
2.  Maak n marinade met olyfolie perske konfyt.
3.  Smeer oor vis ten minste uur voor braai
4.  Plaas vis met vel na onder op koel kole
5.  Gedurende braai smeer nog marinade
6.  Moet nie omdraai nie as vleis wit is is die vis gaar
7.  Voor afhaal sout na smaak.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 136 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *