WHISKEY MARINADE

Heerlik vir varkribbetjie, hoender en steak oor die kole..!!
Bestanddele
1 k Soja Sous
¼ k Dijon Mosterd
1 k Whiskey
¼ k Bruin Suiker
½ t Sout
5 eet lepel Worcester Sous
¼ t Swart Peper
Metode
Meng al die bestanddele.
Klits mengsel tot suiker gesmelt is.
Marineer vleis in marinade vir minstens 1 uur. Bedrup gereeld met sous terwyl braai oor kole
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *