Advokadopeerslaai

 

Baie dankie vir jou resep Jan
4 Ryp advokadopere
1 Koppie mayonnaise
2 Pakkies suurlemoenjellie
1 Koppie kookwater
1 Kleinerige ui baie fy gekap
1 Eetlepel suurlemoensap
3 ml Sout
3 ml Swart peper
Metode:
Maak die jellie in ‘n bak aan en sit in die yskas tot dit styf word, nie stol nie. Klop jellie tot romerig. Voeg res van die bestanddele by en meng goed. Berei ‘n vormbak voor deur dit met olie te smeer en met koue water net te spoel. Gooi die mengsel in en bere in die yskas tot volgende dag. Haal uit en sny in skywe.   Sit voor op kropslaaiblare. Dit is ook lekker op roosterbrood.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 222 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *