Brownie-In-‘n-Koppie:

 

Baie dankie vir die resep Jan
2 Eetl meel
2 Eetl suiker
1 Eelt kakao
1 Eetl olie
2 Eetl water
Meng die droe bestanddele net goed nie nodig om enigiets te sif nie.
Voeg die nat bestanddele by, meng goed en sit in mikrogolfoond vir so 40 sek 1 min.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 704 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *