Gekrummelde Oesters

Dankie vir jou resep Jan
12 Vars oesters
250ml Broodkrummels
80g Gesmelte botter
50g Fynbiltong
100g Peppsdew fyngekap
Metode:
Meng botter met broodkrummels. Plaas van die mengsel op elke oester. Plaas opp bakplaat en sit in matige oond tot goudbruin. Haak uit en strooi biltong en peppadew oor. Sit dadelik voor.Lewer 4 porsies
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 239 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *