Hoender met Brocoli

500g Hoender
600g Broccoli
1 blik Sampioenroomsop
250 ml Mayonnaise
5 ml Suurlemoensap
5 ml Kerriepoeier
260 g Cheddarkaas
2 Snye brood
Sout en peper na smaak

Metode:

Kook hoender en sny op
Voorverhit oond tot 180  C
Kook broccoli in soutwater en breek in stukkies
Meng hoender en broccoli, en plaas in ‘n oondvaste bak Meng sop, mayonnaise, suurlemoensap en kerriepoeier Gooi oor hoender en broccoli
Rasper kaas en brood, en meng goed.
Sprinkel bo-oor gereg en stip met botter Bak vir 30 minute of tot dit borrel
Lewer 6 porsies

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 208 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *