LEKKER PIESANGMOUSSE NAGEREG

Dankie vir jou resep Malinda van Deventer

1              Sponskoek, nie swissroll nie
5              Piesangs, groterig
1 teel.   Suurlemoensap
1 blik      Kondensmelk
250ml.   Orley whipp
500ml.   Dikkerige vla
Sny koek in kleinerige blokkies.  Gooi onder in bak, maar hou bietjie vir versiering.
Gooi dik vla oor die blokkies koek.
Druk piesangs fyn en voeg suurlemoensap en kondensmelk by.
Gooi piesangmengsel oor die vla.
Klits orley whipp styf en gooi oor die nagereg en versier met fyn sponskoek krummels
Laat staan in yskas vir 1- 2 ure voor bediening.
NS. Ek het nie die hele koek gebruik nie en het dit in lae gemaak, koek, vla en piesangmengsel en heel bo die orley whipp.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 199 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *