Nagemaakte Kreefkelkie

Dankie vir die resep Jan

500 g Stokvis
1 Blik 410g Ingemaakte perskes
50 ml Seekos-mayonaise
6 Kropslaaiblare
Metode;
Kook die stokvis vir 10 minute en vlok dit. Snipper die perskes daarby. Meng die mayonnaise by tot dit romerig is. Skep lepelsvol op heel slaaiblare. Lewer 6 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,003 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *