Peri-Peri Hoenderlewers

Baie dankie Jan vir die resep

3 Bakkies 250g hoenderlewers
1 Groot ui
1 Pakkie orleywhip
Peri-Peri sous
5ml Sout
Metode:
Braai ui in bietjie olie tot sag. Voeg die lewertjies by en braai tot net gaar. Geur met sout. Voeg die peri-peri en orleywhip by en roer deur. Bedien met franse broodrolletjies. Lewer 8 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,084 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *