200 ml meelblom
50 g botter
50 ml gesifte versiersuiker
1 eiergeel
15 ml water
50 g botter
50 ml gesifte versiersuiker
1 eiergeel
15 ml water
knippie sout
Sif meel en sout.
Sny botter in stukkies en vryf in.
Voeg versiersuiker by en meng.
Klits eiergeel en water saam en sprinkel oor meel.
Gebruik vurk en meng tot growwe deeg.
Keer op meelbestrooide plank uit en knie met vingerpunte tot glad.
Plaas ‘n glasbak onderstebo oor deeg en laat rus vir 15 minute voordat dit uitgerol word.
Lewer 100gram.

(Visited 753 times, 1 visits today)
Advertisements
Baie maklike resep MAAR
1. Die bestandele dui nie sout nie maar by die metode word sout bygevoeg.
2. Ek het alles mooi gevolg en die degie laat rus vir 15 minute maar ek het nou geen idee van hoe lank dit gebak moet word nie, oeps
Sout sal net n knippie wees.
Bak by 180C tot net gaar of net net begin verkleur.
Gewoonlik minder as 10 min.