SOET TERTDOPPIES

 

(Uit: Partytjies is pret)
750 ml koekmeel
50 ml strooisuiker
 10 ml bakpoeier
2 ml sout
250 gr yskoue margarien, grof  gerasper
2 ekstra‑groot eiers, geklits

 

Sif meel, suiker, bakpoeier en sout saam.  Vryf margarien liggies in tot mengsel lyk soos fyn frummels.  Voeg eiers by en meng goed.  Plaas in yskas vir halfuur.
Rol uit, druk af en plaas in kolwyntjiepanne.  Panne hoef nie gesmeer te word nie.  Prik bome met vurk.  Bak 10 minute by 190ºC.  Bewaar in lugdigte houer.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 633 times, 2 visits today)
Advertisements

One thought on “SOET TERTDOPPIES”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *