SUURLEMOENSAP (UIT KOOK EN GENIET)

Druk suurlemoene se sap uit.  Giet in emaljekastrol wat in ‘n ander kastrol pas.  Voeg 6 k suiker vir elke 4 k sap by.  Verhit oor kokende water en roer tot suiker opgelos is.  Dit moenie kook nie.  Syg deur ‘n klam doek.  Giet sap in skoon, gesteriliseerde bottels en kurk lugdig toe.  Weens die hoë suurgehalte is dit nie nodig om die sap te steriliseer nie.  Dit sal maande lank goed bly.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 367 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *