VINNIGE SKILFERKORS

500 g margarien
1 eier

4   k meelblom
Kwart t kremetart
1   t sout
310 ml yswater
Sif meel en sout saam.  Rasper margarien oor meelblom.  Klits die eier met 60 ml yswater totdat dit goed skuim.  Voeg eiermengsel by meelmengsel.  Voeg res van water by en meng met ‘n mes.  Keer uit op ‘n meelbestrooide deegplank en rol uit.  Vou en rol nog twee keer.  Draai toe in botterpapier en plaas oornag in yskas.  Die deeg kan ook binne ‘n uur gebruik word.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 679 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *