CALAMARI MET BRANDRISSIES EN ROKETSLAAI

4 rooi brandrissies, pitte verwyder, in repe gesny
1kg calamari tentakels en buise                                 
50ml olyfolie
sap van 1 suurlemoen                                                 
2 hande vol vars roket
2ml sout                                                                       
2ml varsgemaalde swartpeper
Verhit die olyfolie in n groot pan tot baie warm. (Daar kan so ‘n rokie begin trek.) Braai die calamari  en die brandrissies  saavir sowat  10 minute.  Haal  van die stoof  af en gooi die suurlemoensap oor. Geur met sout en swartpeper. Laat afkoel. Sit n bietjie vars roket in klein bakkies en sowat 3 tentakels en 3 calamaribuise  boop. Jy kan nog ‘n bietjie olyfolie booor gooi. Lewer 4 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 114 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *