Hoender en Koolslaai

Baie dankie vir jou resep Jan
Hierdie is ‘n diabetiese vriendelikke resep

50 g Gekapte Amandels
45 ml Sonneblomsade
4 Gaar hoenderborsies, stukkies gesny
350 g Wortel en koolmengsel
4 Radyse, in skywe gesny

Slaaisous:
30 ml Sojasous,
30 ml Bruinsuiker
45 ml Appelasyn
45 ml Kanola olie

Metode:
REooster die amandels en sonneblomsade in ‘n droë pan tot ligbruin. Meng die ander slaai bestanddele liggies.

Slaaisous:
Klits die slaaisousbestanddele en giet dit oor die slaai. Meng die slaai liggies deur en strooi die neut en sade oor. Lewer 4 porsies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 252 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *