Martiens se kerrie

Hierdie resep is deur my vrou gemaak en word opgedra aan Martiens Roux wat op 30 September 2013 oorlede is. Martiens was altyd lief om kos te maak en het die heerlikste beskuit gebak en sy Maketaan konfyt was altyd tops gewees.

Maalvleis
Ui
Royco cook in sauce (‘n Kerrie een)
Borrie
‘n Pakkie Kerrie Wortel slaai
Aartappels

Sny die ui fyn en braai in olie. Sit maalvleis in en verbruin. Maak die pakkie Royco Cook in Sauce aan vlogens die aanwysings. Gooi oor die maalvleis. Sny die aartappels in blokkies en kook die maalvleis. Wanneer die aartappels amper sag is, voeg die kerrie wortel slaai by. Voeg ook nou so lepeltjie borrie by vir kleur.

Bedien saam met Rys

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 123 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *