Soek ‘n Resep

Een van die blog se gereelde lesers is op soek na die volgende resep:

Ek is opsoek na n resep van n mielie tert/koek wat n marmite sous kry. Kan iemand help? 

Indien julle so resep het stuur asb ‘n epos aan my by liplekkerresepte@gmail.com

By voorbaat dankie


Print Friendly, PDF & Email
(Visited 249 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *